
Baie van hierdie grappe kom van Danie en Gerhard.
In die klaskamer gebeur:
"Jij daar, die bij de deur zit,
wanneer was de Slag bij Nieuwpoort?""Kweenie...." "En de Slag bij
Waterloo?" "Bedoelt u die slager in de Waterloostraat?" "Mou ja, wat
heb jij gisteravond gedaan in plaats van huiswerk maken?" "Geklaverjast."
"Zo, wat kom je hier eigenlijk doen?"
"Ik loop alle draden na van de elektriciteit, meneer, ik ben van het
Energiebedrijf!"
Kallie word deur sy vrou gedwing om
'n simfoniekonsert by te woon. Na die tyd is daar 'n onthaal vir die orkeslede, wat
Kallie-hulle ook moet bywoon. Toe hulle die dirigent ontmoet, se^ Kallie: 'Ou pel, ek wil
nou nie moeilikheid veroorsaak tussen jou en jou manne nie, maar ek moet vir jou iets se^:
Die ou wat daai lang trompet speel wat hy met sy hand so in- en uitstoot steek lyf
weg. Hy speel net partykeer, en dan ook net as jy vir hom kyk!'
Die blondine se^ vir haar vriendin:
'Dit lyk regtig of hierdie wyfiekat verwag. Maar ek verstaan nie waar sy die mannetjie
raakgeloop het nie... Sy kom glad nie uit die woonstel uit nie.' Op daardie oomblik kom 'n
groot mannetjieskat onder die rusbank uitgeloop. 'Maar wat van HOM?' vra haar
vriendin. 'Moenie laf wees nie,' se^ die blondine, 'dis haar BROER!'
Mkhize word aangestel as hoof van
die polisie. Sy tweede dag by die werk word hy aangeval deur 'n misdadiger toe hy
uitstap uit die polisiehoofkwartier. 'n Ander polisieman sien die voorval en hardloop
nader om te help, waarop Mkhize rieme neerle^, met sy kollega agter hom aan. Uiteindelik
haal die kollega vir Mkhize in en vra: 'Waarom hardloop jy? Die misdadiger is lankal weg!'
'Ag 'skies ek het vergeet,' se^ Mkhize al hygende, 'tot eergister nog het ek
gehardloop as ek 'n polisieman naby my sien...'
Die graad 1 juffrou vra vir Jannie,
na pouse: En toe Jannie, wat het jy pouse gedoen. Hy se: Juffrou, ons het in die
sand gespeel, en paaie gebou, en brue, en met ons karretjies daarin gery. Dit was so
lekker. Juffrou se: Ai, dit klink baie lekker, Jannie. Gaan nou bord toe, en spel
"sand" op die bord. Wat Jannie toe doen. Sy vra dieselfde vir Pieter, wat
antwoord: Juffrou, ek het saam met Jannie gespeel. Dit was so lekker. Ons het selfs 'n
dorp gebou. Juffrou vra toe vir Pieter om "speel" op die bord te skryf. Daarna
vra sy vir Filemon: En wat het jy pouse gedoen? Hy antwoord: Ek wou ook saam met Jannie en
Pieter in die sand speel, maar hulle het my weg gejaag. Ek was so hartseer, ek het heel
pouse omgehuil! Juffrou antwoord: Siestog, Filemon. Dis darem baie gemeen van hulle. Ek
kry jou baie jammer. Weet jy, mens noem dit rassediskriminasie. Gaan nou bord toe, en
skryf vir my rassediskriminasie op die bord.
Die bende is die dag uiteindelik
aangekeer. Hulle word gesoek vir vier aanklagte van moord, nege van gewapende roof en 'n
spoedoortreding. Een ding is seker - hulle gaan nie wegkom met die spoedoortreding nie!
Regter: "Meneer Jansen, na
bestudering van alle omstandighede het ek besluit om u vrou R1000 alimentasie per maand
toe te ken." Meneer Jansen: "Heel gaaf van u Edelagbare. Ek sal self ook probeer
om so nou en dan vir haar geld te stuur."
Een politieagent houdt een meisje
aan, omdat ze door rood fietste. "Heb je me niet horen fluiten", vraagt hij
boos. "Jawel", antwoordt het meisje, "maar, ik heb al een vriendje."
Mike bring sy kar na die garage en
vra dat die bumper uitgeklop moet word. Die baas: 'Meneer, dit lyk of u remme ook nie
lekker is nie...?' Mike: 'Natuurlik is my remme nie lekker nie. Hoekom anders dink jy moet
ek die bumper laat regmaak?'
Petra is verkouden en loopt de hele
tijd te hoesten en te niezen. Moeder: "Als je niest moet je je hand voor je
mond houden, Petra". Petra: "Welnee! Bij mij vliegen mijn tanden er toch niet
uit!"
Brunette aan blondine: 'Hoe gaan dit
met jou?' Blondine: 'Gee my nog leidrade?'
Twee vennote in 'n prokureursfirma is
besig met middagete in 'n restaurant. Skielik spring die een op: 'Ek moet gou teruggaan
kantoor toe. Ek het vergeet om die kluis te sluit!' 'Waaroor is jy bekommerd?' vra die
ander een, 'ons is tog albei hier!'
Twee oujonke^rels sit en gesels oor
kosmaak. No. 1: 'Ek het eenkeer 'n kookboek gekry, maar kon nie veel daarmee uitrig nie.'
No. 2: 'Die resepte is seker te ingewikkeld, ne'?' No. 1: "Verseker. Almal begin bv.
met die woorde 'neem 'n skoon bord en ....'"
Uit Namibi�: 'n Bakkie vol Owambo
ry van een dorp na die ander. En op pad daarheen sien hulle 'n koedoe langs die pad op 'n
boer se plaas en skiet dit toe en laai die ook toe sommer op die bakkie. Maar hulle het
toe nie goed geskiet nie en die koedoe kom toe weer by en hulle maak hom toe sommer ook
dronkerig staan op die bakkie. 'n Verkeerskonstabel stop hulle toe en vra wat maak hulle
met die koedoe. 'n Baie verbaasde bestuurder kyk so terug na die koedoe en s�: 'O Koedoe,
en jy vra nie eers vir 'n lift nie!'